AFRN130 H1 P1
Prerequisite Requirement: Introduction to Afrikaans of Matriekafrikaans.
Aim: Om 'n inleiding tot die Afrikaans kortkuns an taalstudie te bied en studente se taalvaardigheid te verbeter.
Content: Daar is drie verpligte komponente, Kortverhale, Digkuns en Taalvaardigheid en nog twee word gekies uit Regstekste, Teksontleding, skeppende Skryfwerk, Afrikaanse en/of Nederlandse Kultuur, Taalkunde (Linguistiek) en Taalherkoms.
Assessment: 40% klaswerk, 60% eksamen
DP Requirement: Studente moet voldoen aan die betydse inlewering van alle werkopdragte, skryf van toetse, en verpligte klasbywoning.